Tuisblad Behuising Bestuur Aankope en Verkope Werknemers Voerfabriek Kontakbesonderhede
Alle voere word self gemeng. Roumateriaal word op ‘n daaglikse basis aangekoop en die eienaar doen self die voerformulerings. Sowat 1200 ton word elke maand vermeng. Bestanddele sluit in mielies, wintergrane, molasse, koringsemels, mielie- afvalprodukte, hawersemels en strooi asook vitamiene/minerale-voermengsels.